EPUB
- Information
Description
Fouch steur hom nie aan sy pa se deurmekaar praatjies in die hospitaal nie. Tot die aand toe sy pa sterf en hy skokkende ontdekking agter in sy pa se Bybel maak. Watter tipe verhouding het sy pa met bloedjong Elmarie Coetzee gehad?
Elmarie is nederig, lief vir die Here, het n oop hand vir die armes en ho morele waardes. Onbewustelik krap sy Fouch se planne om haar te ontmasker deurmekaar.
Hoe beter hy haar leer ken, hoe moeiliker vind hy dit om te glo sy is skuldig. Boonop begin hy sy hart op haar verloor. Dt terwyl hy baie goed weet liefde is niks anders as seepbel wat wag om te bars nie.
Wanneer die waarheid eindelik uitkom, is die skade onherroeplik. Sal Elmarie hom kan vergewe en glo dat hy werklik lief is vir haar?
Information
-
Download Now
- Format:EPUB
- Pages:208 pages
- Publisher:LAPA Publishers
- Publication Date:01/07/2022
- ISBN:9781776352166
Information
-
Download Now
- Format:EPUB
- Pages:208 pages
- Publisher:LAPA Publishers
- Publication Date:01/07/2022
- ISBN:9781776352166