Net een kans, EPUB eBook

Net een kans EPUB

EPUB

  • Information

Description

Kan jy liefde in die verkeer vind? Lara ontmoet iemand op die vreemdste manier denkbaar: in die verkeer op pad werk toe.

Sy is egter oortuig dat dit 'n mal man is wat uit een of ander gestig ontsnap het -watter tipe mens wat al sy varkies op hok het sal 'n vreemdeling in die verkeer sien en oortuig wees dat hy doodeenvoudig net met die meisie moet praat?

Toe sy hom baie deeglik laat verstaan dat sy nie saam met 'n versteurde man eers sal gaan koffie drink nie daag hy by haar werk op en dring daarop aan om saam met haar te werk.

Die aanbod is te goed om van die hand te wys maar Lara maak dit baie duidelik dat dit uitsluitlik 'n professionele verhouding sal wees.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799395280
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799395280