Vyf en twintig trappe na benede, EPUB eBook

Vyf en twintig trappe na benede EPUB

EPUB

  • Information

Description

Wat wag daar om ontdek te word net vyf en twintig trappe na benede?Wanneer Renée Verster-Roux haar swart gewaad, donker grimering en skarlakenlipstif aansit, klim sy trap vir trap af na die wêreld van haar alterego.

As Lisbé is synie meer die swartskaapdogter van die ryk Versters nie, maar ʼn bedrewe knoeierwat haar voordoen as ʼn waarsêer om haar trust fonds aan te vul. Vir haar is Janine Oosterhuis, ʼn doktersvrou wat oortuig is haar man wil haarvermoor, presies die tipe kliënt wat sy soek: skatryk en paranoïes.

Maar die dag toedié vrou met die groot diamante en bang oë haar huis binnestap, het alles verander. Hoe kon sy voorsien dat iemand die vrou werklik sou vermoor?

Terwyl Renéeondersoek instel, veg sy teen nuwe herinneringe en teisterende nagmerries van diedag toe haar driejarige broertjie dood is.

Hoe meer sy probeer uitrig hoe groterraak haar ma, Melisandré, se afksu.

En dan is daar haar ontwikkelende gevoelensjeens Hermann, die onweerstaanbare polisieman. Wat het daardie dag met haar boetie gebeur? Is dit waarom haar ma haarherhaaldelik straf en oënskynlik haat?

En waarom bly sy droom van die kelder inhulle Bayswaterhuis?

Wat wag daar om ontdek te word, net vyf en twintig trappe nabenede?

Renée móét onthou as sy haar lewe wil terug hê.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:320 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639607634
Save 29%

£10.34

£7.24

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:320 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639607634