Die dokter langsaan, EPUB eBook

Die dokter langsaan EPUB

EPUB

  • Information

Description

Bea Botes het pas klaar gestudeer en begin 'n boek-en-koffiewinkel terwyl sy werk soek.

Romantiese verhoudings is nie bo-aan haar lys nie, en sy glo buitendien liefde bestaan net in feeverhale. Terwyl sy met die winkel woeker, begin ’n nuwe dokter sy praktyk langsaan.

Bea is glad nie beïndruk met rykmanskind Luke Roux nie.

Haar vriendinne terg haar meedoënloos oor die aantreklike dokter, en hy kom met allerhande planne vorendag om Bea se hart te wen, maar sy is onwrikbaar: ’n Blinkstefaans gaan nie haar voete onder haar uitslaan nie. Sal Bea uiteindelik voor Luke se sjarme swig, of sal haar koppigheid in die pad van hul geluk staan?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:192 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781779874986
Save 29%

£3.41

£2.39

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:192 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781779874986