Lank, Donker en Verleidelik, EPUB eBook

Lank, Donker en Verleidelik EPUB

EPUB

  • Information

Description

Hierdie man het meer as mediese sorg nodig en sy is van nature 'n versorger ...

Suster Tessa Vermaak is gelukkig ... Wel dinge kan seker beter wees. Haar kerel is ietwat van 'n chauvinis haar werk kan op die spel wees en haar hart klop darem te vinnig wanneer haar nuwe pasient - die verleidelike wildveearts Herman Schoeman - na haar kyk.

Herman word aangeval deur 'n groep moorddadige renosterstropers wat hom steeds jag en die trauma van die aanval het skade gelos wat hy nie aan enigiemand veral Tessa wil erken nie.

Hoe kan sy selfs droom om langs 'n man te slaap wie se nagmerries haar in gevaar kan stel?

Wanneer Herman haar 'n werk aanbied as sy assistent besef sy gou dat om in die nabyheid van hierdie aantreklike vreemdeling te werk sy eie gevare inhou.

As dokter Herman Schoeman haar hart breek sal nie hy of sy die tipe besering kan genees nie ...

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799395228
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799395228