Genoeg vir my, EPUB eBook

Genoeg vir my EPUB

EPUB

  • Information

Description

Van Kroasie na Kaapstad! Alexandria Muller is 'n tandarts en 'n skrywer; opsoek na haar eie liefdesverhaal in asemrowende Kroasie.

Hier ontmoet sy die sjarmante mede-tandarts, Christiaan Beukes, in 'n kafee en hulle is onmiddellik aangetrokke tot mekaar.

Dit is in die prentjiemooi Dubrovnik waar hul liefdesverhaal begin.

Christiaan is ongetwyfeld aangetrokke tot Alex, maar haar geslepe eks, Basjan, is ook!

Hulle knyp hier en daar alleentyd af met die Kroatiese see as agtergrond en albei besef hoe vinnig die liefde kan blom met die natuurskoon en passie as aanhitser.

Maar hoe maak hulle as hulle uiteindelik moet terugkeer na realiteit?

Om dinge verder te kompliseer het Christiaan se pa Alzheimer's, en wanneer Christiaan Kroasie verlaat weet Alex daar is 'n kans dat sy hom nooit weer gaan sien nie ...

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799394672
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799394672