Nooit weer winter, EPUB eBook

Nooit weer winter EPUB

EPUB

  • Information

Description

Lisa is 'n onderwyser wat 'n vrees vir alleenreis het maar tog graag nuwe plekke wil sien.

Toe haar vriendin nie meer kan saamgaan Botswana toe nie staan Michael onverwags vir haar in.

Michael is die stil een in hulle vriendekring en heeltemal haar teenoorgestelde.

Op die reis vind sy dat teenoorgesteldes mekaar wel kan aantrek en dat persoonlikheidsverskille wel oorkom kan word.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799398533
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799398533