Veilige hawe vir die hart, EPUB eBook

Veilige hawe vir die hart EPUB

EPUB

  • Information

Description

Paula Swart het baie empatie met die pasiente by die kliniek waar sy 'n arbeidsterapeut is.

Vir haar kollega se vriend Derick het sy egter nie ooghare nie, al het sy hom nog nie eens ontmoet nie.

In haar oe is hy 'n swakkeling en vir sy soort het sy nie tyd nie. Toe Derick Boland toe trek en tydelik blyplek nodig het, beland hy in Paula se huis.

Hy daag egter nie alleen op nie. In sy arms is ’n vuil, verwaarloosde brakkie wat hy langs die pad opgetel het en summier Paultjie gedoop het. Teen wil en dank moet Paula leer om Derick én Paultjie te verdra.

Kan verdraagsaamheid die eerste tree na liefde wees?

Information

  • Format:EPUB
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781779875136
Save 29%

£3.41

£2.39

Information

  • Format:EPUB
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781779875136