Seep, skuim en skrop - natuurlike produkte vir jouself en die huis, PDF eBook

Seep, skuim en skrop - natuurlike produkte vir jouself en die huis PDF

PDF

  • Information

Description

Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met 'n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student 'n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het.

Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry.

Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het van giftige chemikaliee in huishoudelike skoonmaakmiddels en meer vervaardigers van skoonheidsmiddels natuurbewus geraak het, het hierdie bestanddele geredelik beskikbaar geraak in gespesialiseerde gesondheidswinkels en apteke.

Nicole het die behoefte aan 'n boek , wat vir lesers wys hoe om hierdie produkte tuis, op 'n bekostigbare, maklike wyse te maak, identifiseer.

Information

  • Format:PDF
  • Pages:160 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781432303006

Other Formats

Save 30%

£7.50

£5.25

Information

  • Format:PDF
  • Pages:160 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781432303006