Een vir een, EPUB eBook

Een vir een EPUB

EPUB

  • Information

Description

Miskien moet n mens liewer nie te diep delf nie.

Die onderwreld is in rep en roer. Kaptein Fritz Hartzer ondersoek die moord op taxibaas Baloyi en die Rus Slovi, invloedrykes in Gauteng se georgianiseerde misdaad. Ook binne misdaadbaas Don Knox se kringe is roeringe. Is iemand besig om die grootkoppe in georganiseerde misdaad een vir een uit te haal, of is dit bloot die gevolge van hulle toenemende kompetisie met mekaar?

Fritz se aantekeninge wys op die moontlikheid dat iemand binne wetstoepassing of regeringskringe betrokke is. Wanneer Slovi se vriendin binne die polisiestasie, onder sy wakende oog, vermoor word, wt Fritz dat iemand binne eie geledere betrokke moes wees.

Fritz is nie juis bekend vir sy subtiele aanslag nie. Nou moet hy met groot versigtigheid sy ondersoek doen en boonop met kolonel Shaun Davids van Georganiseerde Misdaad saamwerk. Die druk is hoog en die tyd min. Maar is dit alles die moeite werd veral as Fritz bykans nooit meer by die huis is om sy vrou en dogter te sien nie?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:234 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639607672
Save 30%

£9.99

£6.99

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:234 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639607672