Ou bloed, EPUB eBook

Ou bloed EPUB

EPUB

  • Information

Description

Thys Krige is al vyftien jaar op die spoor van sy pa se moordenaar.

Keer op keer bevind hy hom in 'n doodloopstraat. Krige het in sy soektog 'n vennoot waarvan hy nooit geweet het nie en hierdie mens glo nie net in bloedige en grusame geregtigheid nie, hy gee uitvoering daaraan.

Venter lei die leser na tonele wat die bloed laat stol, na die donker en droewe wereld van dwelms en kinderhandel.

En ja, daar is 'n vrou, een wat al 'n pad saam met Krige geloop het.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:211 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799361575
Save 29%

£11.64

£8.15

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:211 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799361575