Soos 'n diep waterkuil, EPUB eBook

Soos 'n diep waterkuil EPUB

EPUB

  • Information

Description

Twee slagoffers, twee moordenaars en kinders wat met reelmaat verdwyn.

Speur-adjudant Jaap (Boel) Helberg ondersoek die saak.

Een slagoffer is 'n invloedryke sakeman se vrou. Hy is 'n man met 'n diaboliese stokperdjie: veghonde.

Die ander moordenaar hou van raaiselspeletjies. Hy bel Helberg met die slagoffer se selfoon, vertel hom waar hy haar lyk kan kry en stuur vir hom 'n video van hoe sy vermoor word.

Daar is 'n reel; net hy mag by die ondersoek betrokke wees, anders ...

En sy is die derde slagoffer. Die ander twee is in 'n verlate, skemer plek, in donker water wat nooit son sien nie, by 'n groot swart kruis wat met son kom en gaan.

Helberg is geskok toe hy uitvind wat die ryk sakeman se stokperdjie is en wie sy vrou vermoor het.

In die makabere klimaks waarop dit uitloop skiet die moordenaar hom.

Helberg herwin sy bewussyn in die hospitaal en hoor dat sy vrou vermis word.

Toe hy genoegsaam herstel het, soek hy na sy vrou. Hy kry haar in die plek waar die lyke van die twee vroue in die donker waterkuil is.

Sy leef nog. Haar ontvoerder is die moordenaar van drie vroue; iemand wat Helberg nooit sou verdink nie.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:304 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799388329
Save 29%

£10.34

£7.24

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:304 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799388329