Doodslied vir Duitsland, EPUB eBook

Doodslied vir Duitsland EPUB

EPUB

  • Information

Description

As 'n polisieman in Berlyn het inspekteur Bernie Gunther reeds vroeg in die 1930's met boosheid kennis gemaak.

Nou, in 1947, is die Tweede Wereldoorlog verby en Bernie - 'n gesoute privaatspeurder - moet die moord op 'n Amerikaanse Nazi-jagter ondersoek.

Maar daar is een groot probleem: die vermeende moordenaar is een van Bernie se oudste vriende, 'n kollega uit sy Kripo-dae.

Moet Bernie sy lojaliteit aan sy vriend bewys, of eerder seker maak dat reg en geregtigheid seevier?

Maar skuil daar nie dalk meer agter hierdie vreemde saak nie?In Wene, 'n eens weelderige stad wat nou in puin lê na afloop van die oorlog, volg Bernie verskeie leidrade wat almal na een verdagte lei: 'n oud-Gestapo-hoof met 'n lys van wandade wat die vergrype van die oorlog na kinderspeletjies laat lyk … Doodslied vir Duitsland, die Afrikaanse vertaling van A German Requiem, is die laaste boek in Philip Kerr se Berlin Noir-trilogie, sy historiese speurreeks wat wêreldwyd 'n topverkoper is.

Information

  • Format:EPUB
  • Publisher:Jonathan Ball
  • Publication Date:
  • ISBN:9781868428854
Save 19%

£7.11

£5.69

Information

  • Format:EPUB
  • Publisher:Jonathan Ball
  • Publication Date:
  • ISBN:9781868428854