Die monster in my melkskommel, EPUB eBook

Die monster in my melkskommel EPUB

EPUB

  • Information

Description

Lexi word deur 'n monster gejag. 'n Zombie ... nee, 'n zombie gekruis met 'n tokkelossie. 'n Zombeloshe. Niemand glo haar nie, behalwe haar nuwe vriende by die traumasensitiewe skool waarnatoe sy nou moet gaan nadat hulle gesin aangeval is tydens 'n inbraak. Saam met Zinzi, Taliep en Michael besluit Lexi: sy gaan die monster vang en uitvind wie daaragter steek. Sy is paraat en het 'n rugsak vol wapens en planne. Maar onverwagte vriendskappe, onverwagte ontdekkings en onverwagte gevoelens laat haar als bevraagteken wat sy gedink het sy weet. Wat is waar, en wat is net in haar kop?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:184 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780637000888
Save 30%

£7.36

£5.15

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:184 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780637000888