Liefde in die boendoes, EPUB eBook

Liefde in die boendoes EPUB

EPUB

  • Information

Description

Sy sal baie moet waag om sy hart te wenJani Kleinhans is ’n bleeksiel en almal weet dit.

Daar is dus geen rede vir haarom opgewonde te wees oor ’n wegbreek saam met kollegas na Botswana toe nie. Daar is ook geen rede om te dink dat die mooie toergids Ruan regtig in haarbelangstel nie, en sy kan beslis nie kompeteer met ervare Tersia nie.

Maar Ruankrap haar emosies lelik deurmekaar met sy alewige komplimente, sy donker oëen die rillings wat deur haar lyf gaan wanneer hy aan haar vat.

En hy vat gereeldaan haar!Moet sy jag maak op die aantreklike toergids?

Sy sal baie moet waag om sy hartte wen.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639602523
Save 29%

£3.48

£2.44

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639602523