Strandwolf, EPUB eBook

Strandwolf EPUB

EPUB

  • Information

Description

Gaan haar verlede haar inhaal?Met haar donker hare, vreemde rituele en Rooihuid-bloed, vlug TalaRobberts van vreeslike herinneringe en mense wat haar jongmenslewegesteel het.

Sy land met haar vyfjarige seuntjie op ’n stranddorpie,Strandloper, waar sy net alleen gelos wil word.

Die jong predikant op diedorp is egter gefassineer deur haar vreemdheid en spiritualiteit, terwyl ’nregte wildewragtig-strandloper haar nuuskierigheid aanwakker en haarhart bokspronge laat maak. Voor sy haar kan keer, is sy stewig gewikkel in almal se wel en weë en haaremosies is ’n warboel.

Watter keuse sal sy maak om vir haar en veral haarseun die regte toekoms te verseker?

Gaan sy die foute van die verledeherhaal of gaan daardie verlede haar eendag inhaal?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639607368
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639607368