'n Ontydige soen & Op die nippertjie, EPUB eBook

'n Ontydige soen & Op die nippertjie EPUB

EPUB

  • Information

Description

'n Ontydige soen - Rene van ZylMinette is gefokus op haar loopbaan en die prysgeld wat haar redakteur aanbied vir ’n groot scoop.

Mans is nie deel van haar onmiddellike planne nie dan kyk sy in die mooiste paar blou oë vas!

Lokteks: Op die nippertjie – Jolené de KoninghJansie sal maar wag tot die regte man sy verskyning maak voor sy die pad na die kansel waag.

Sy het nie verwag dat die ‘regte man’ laat vir haar vriendin se troue sal opdaag nie.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:60 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799392173
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:60 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799392173