Romanza Nostalgie: Rosita Oberholster, EPUB eBook

Romanza Nostalgie: Rosita Oberholster EPUB

Part of the Romanza Nostalgie series

EPUB

  • Information

Description

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf.

Sy fosforvrou Lanie vrees sy verloor haar hart op dieselfde soort man as waarvan sy geskei het: nie 'n eenvrouman nie.

En die gesprek wat sy ongevraagd moet aanhoor, bevestig dit.

Maar haar hart protesteer ... Blou diamant vir 'n ysprinses Nadat Carla die soveelste paar buitensporige duur skoene gekoop het, het haar pa genoeg gehad.

Hy verban haar vir een jaar na 'n plaas teen die Weskus waar sy haar brood op die harde manier moet verdien.

En dit onder Adam se toesig ...

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:266 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639605319
Save 29%

£5.37

£3.76

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:266 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639605319