Seewier en Sjampanje, EPUB eBook

Seewier en Sjampanje EPUB

EPUB

  • Information

Description

Maya vlug na Duinebaai wanneer haar huwelik op die rotse beland, en dit aan die hand van 'n jarelange vriendin.

Sy weet nie of sy ooit weer die flenterstukke van haar lewe aanmekaargelap gaan kry nie, maar sy gaan haar bes probeer.

Daar moet iewers vir haar 'n goue randjie wees op die plek waar die son altyd skyn.

Sy ontmoet vir Alec met sy diep stem en oe vol beloftes, maar iets in sy verlede maak dat hy haar op 'n afstand hou en daarom kan sy hom nie vertrou nie.

Duinebaai het egter 'n positiewe uitwerking op Alec se gemoed.

Dit is 'n plek waar jy moontlik liefde kan vind en waar gister se hartseer soos seeskuim verdwyn.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639605777
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639605777