Voor die donker kom, EPUB eBook

Voor die donker kom EPUB

EPUB

  • Information

Description

Sewentien jaar gelede is Katrien en haar gesin gedwing om Kleinplaas te verlaat.

Nou behoort dit aan die magtige Swart-gesin. Katrien droom daarvan om die plaas weer te sien, asook die befaamde skrywer, Chrisjan Swart wat al vanaf kleintyd by haar spook.

Sal sy egter sterk genoeg wees om weer van hom af weg te stap?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799393569
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799393569