KomInPas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal, PDF eBook

KomInPas met Afrikaans: Eerste Addisionele Taal PDF

PDF

  • Information

Description

Kominpas met Afrikaans eerste addisionele taal is een handleiding wat vir graad 4, 5, 6 en 7 gebruik kan word.

Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literere begrippe vir die laerskoolleerder op.

Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee.

Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie.

Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik.

Die handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik en beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word.

Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere reels maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak.

Kominpas met Afrikaans Huistaal is saamgestel deur C. de Villiers, CA. Kruger, CO. KrAger, L. Rautenbach, T. Smith, D. Struwig, E. van der Merwe en N. Wildenboer.

Information

  • Format:PDF
  • Pages:136 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799384697
Save 30%

£11.82

£8.27

Information

  • Format:PDF
  • Pages:136 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799384697