Mense van my asem, PDF eBook

Mense van my asem PDF

PDF

  • Information

Description

In Mense van my asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal, in kenmerkende trant: openhartig, humoristies en uitgesproke.

Hy begelei ons op 'n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat 'n groot impak op hom gehad het.

Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgele - sy onkonvensionele godsdienstige en politieke oortuigings, sy liefdesverhoudings en buite-egtelike kinders, 'n selfmoordpoging, sy huwelik en die ernstige operasies wat hy ondergaan het.

Hierdie boek gee 'n boeiende - en soms skokkende - kykie in die lewe van die omstrede kunstenaar en mens.

Information

Other Formats

Save 30%

£7.50

£5.25

Information