Vier briewe vir Jan Ellis PDF
by Steve Hofmeyr
- Information
Description
Met Vier briewe vir Jan Ellis debuteer die bekende sanger, Steve Hofmeyr, as prosaskrywer.
Die vaardigheid waarmee hy die medium hanteer getuig van 'n kennis van sy grond, sy land en sy mense.
Dit is 'n besonderse werk waarin 'n kragtige storie vertel word.
Humor en patos vorm die grondslag vir die hartverskeurende verhaal van 'n onskuldige posbode wat weens 'n sameloop van omstandighede diep in die moeilikheid beland.
Die karakters staan magteloos voor kerkleiers, die regstelsel en 'n gemeenskap wat hulpeloses soms in die steek laat.
Vier briewe vir Jan Ellis, 'n boek oor 'n doodgewone spreekwoordelike "klein" mannetjie, roer grootse kwessies aan sonder dat 'n "boodskap" aan die leser opgedwing word.
Information
-
Download Now
- Format:PDF
- Pages:112 pages
- Publisher:Penguin Random House South Africa
- Publication Date:05/11/2010
- ISBN:9781770220959
Other Formats
- EPUB from £3.85
Information
-
Download Now
- Format:PDF
- Pages:112 pages
- Publisher:Penguin Random House South Africa
- Publication Date:05/11/2010
- ISBN:9781770220959