Jock van die Bosveld en ander ware dierestories, EPUB eBook

Jock van die Bosveld en ander ware dierestories EPUB

Illustrated by Alex van Houwelingen

EPUB

  • Information

Description

Ontmoet 'n paar dapper en interessante diere van regoor die wereld!

Ontdek die wonderlike verhaal van Jock, die Suid-Afrikaanse hond wat wereldberoemd geword het; ontmoet 'n brilpikkewyn met die naam Gregory Peck wat mense geinspireer het om nie die see te besoedel nie; en skud poot met Just Nuisance, 'n hond wat by die Britse vloot aangesluit het!Hierdie boek bevat vyf asemrowende ware dierestories.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:56 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639603889
Save 29%

£5.17

£3.62

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:56 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639603889