Die Kersfeeslysie, EPUB eBook

Die Kersfeeslysie EPUB

EPUB

  • Information

Description

Dis baie moeilik om ʼn superma te weesDis baie moeilik om ʼn superma te wees as jy enkellopend is.

Elani Davisis ook nie die uitsondering nie. Berge skottelgoed, wavragte wasgoed en’n baba is besig om haar onder te kry.

Boonop kry sy nie die diens wat syvan Rent-a-nanny verwag nie. Iewers moet sy egter ’n streep trek en konfronteer die eienaar van dieoppassers, Marion Pelzer.

Wat toe nie ’n vrou is soos sy verwag het nie,maar ’n man. ʼn Baie, baie aantreklike man wat blykbaar niks van kindersweet nie.

Elani gee hom ’n snipperige tikkie raad: As hy ooit ’n sukses vansy besigheid wil maak, moet hy liefs sy teikenmark leer ken.

Marionaanvaar die uitdaging en toe Elani haar voordeur oopmaak, staan Marionop haar drumpel, gereed vir sy eerste les. Marion vind gou uit dat dit alles behalwe kinderspeletjies is, maar hybesef ook hoe graag hy vir ewig oppasser in dié huis wil speel.

Information

Save 29%

£3.61

£2.53

Information