Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes, EPUB eBook

Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes EPUB

Illustrated by Piet Grobler

EPUB

  • Information

Description

In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop-tokkelossies
in tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies.
Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppies
met piepklein hartekloppies, vissies in blikkies en duisendpote met liddorings.
Dit is 'n land waar elke voltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; die
land waar jy oplaas die maan se skemerlig aan 'n wilgerboom se tak kan hang.
Dit is 'n wonderland vir kinders en hulle ma's en hulle pa's en hulle ouma- en oupagrootjies.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:96 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781776353231
Save 30%

£9.23

£6.46

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:96 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781776353231